Braai Jou Blixem™ DopPopper
R 299.99
- Gratis aflewering in Suid-Afrika, 3–8 besigheidsdae
- 100% tevredenheidswaarborg
- Veilige Yoco-betaling
Oor hierdie produk
DRUK AF. DOP AF. KUIER AAN.
Maak jou bottel oop met ’n eenvoudige drukbeweging.
Vergeet van sukkel met ’n botteldoppie terwyl die vuur lekker brand. Sit die Braai Jou Blixem™ DopPopper oor jou bottel, druk af en pop die doppie af. 🔥
🍻 HOEKOM JY HOM GAAN WAARDEER
’n Eenvoudige drukbeweging help om die doppie af te haal.
Sit hom oor die botteldoppie, druk af en lig hom weer af.
Lekker langs die braaivuur of om die kuiertafel.
Minder gesukkel met doppies en meer tyd vir die kuier.
🍻 HOE WERK HY?
1. Sit die DopPopper oor die bottel se doppie.
2. Druk af om die doppie te verwyder.
3. Lig hom af en laat die kuier loop. 🔥
1 × Braai Jou Blixem™ DopPopper
MINDER SUKKEL. MEER KUIER.
Braai Jou Blixem™ DopPopper — druk af, dop af en kuier aan. 🍻


